Donal Logue

Donal Logue
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donal Francis Logue
Geboorte 27 Februarie 1966 (1966-02-27)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donal Logue (gebore 27 Februarie 1966) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade (1998), The Tao of Steve (2000), Reindeer Games (2000), en Ghost Rider (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy